Teresa Wright

Teresa Wright
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Muriel Teresa Wright
Geboorte (1918-10-27)27 Oktober 1918
Sterfte 6 Maart 2005 (op 86)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1941–1997
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Teresa Wright (27 Oktober 1918 – 6 Maart 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mrs. Miniver (1942), Shadow of a Doubt (1943), The Best Years of Our Lives (1946), en The Rainmaker (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy